top of page

SCHOOLS

Hoërskool Ellisras

Hoërskool te OR Tambo Rylaan

Praat jy met ‘n Rassie, kom jy agter dat ‘n skool in die hartjie van die bosveld die ideaal is vir elke ouer wat nog deel wees van die natuur in die kind se lewenskurrikulum wil inwerk.Buiten vir die pragtige omgewing, bied die skool nog, op eg Christelike en opvoedkundige wyse ‘n verskeidenheid aktiwiteite aan ons leerders, sodat elkeen sy/haar volle potensiaal kan ontwikkel. Doen jouself dus ‘n guns, en skryf in by die skool wat vir jou loopbaan EN jou siel ‘n aanwins sal wees!

 

When you talk to any Rassie you’ll realise that a school in the heart of the bushveld is ideal for any parent who wish to incorporate being part of nature into the life’s curriculum of their child. Apart from the lovely environment, the school also offers, in true Christian and educational fashion, a variety of activities to our learners so that each can develop to his/her full potential. Do yourself a favour and enrol at the school which will be an asset to both your future AND your soul!

Please reload

bottom of page